Gemeente Missie

Ons wil n gemeente wees wat werklik n verskil in ons gemeenskap wil maak, om nie net Jesus te deel met die gemeenskap nie maar ook om soos Jesus tot almal uit te reik.

Gemeente Visie

Om n gemeente te bou, tot eer van God, n Bybels-gefundeerde, Heilig Gees begeleide kerk by uitnemendheid wat vir die mense van die Molopo omgee.

Aflaaibare Gemeente PDF hulpbronne en Inspirasie

GEBED EEN UUR

📥 Download PDF

EK IS NIE DIE PRODUK OF RESULTAAT

📥 Download PDF